KoiForum

Koi Online's Forum - All about Koi SA
 
HomeHome  ­FAQFAQ  ­SearchSearch  ­RegisterRegister  ­MemberlistMemberlist  ­UsergroupsUsergroups  ­Log inLog in  
Post new topic   Reply to topicShare | 
 

 Ou domkop, ekke

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Annette



Posts: 20
Join date: 2007-07-29
Location: Vredenburg

PostSubject: Ou domkop, ekke   Mon Jul 30, 2007 1:13 pm

Hallo
Moet nie vir my lag nie - gee eerder advies. Ek is onlangs deur die Koi-gogga gebyt toe ek by vriende gekuier het en hulle pragtige dam vol kleurvolle Koi gesien het.
Ek wil nou graag meer lees oor die verskillende soorte Koi voor ek besluit wat om in my dam te sit. (My seun gaan vir my 'n dam bou en is tans besig om ondersoek in te stel na die beste opsies.)
Hoe weet ek wat is 'n goeie kopie? Is daar 'n boek of boeke wat ekin die biblioteek kan soek oor die onderwerp?
Hoeveel visse kan ek in hoeveel liter water sit?
Dankie
Back to top Go down
View user profile
Joe



Posts: 11
Join date: 2007-07-27
Location: Gauteng

PostSubject: Books on Koi   Mon Jul 30, 2007 1:32 pm

There are several books on Koi available. My first book on Koi was Koi: A Handbook on Keeping Nishikigoi by Ronnie Watt and Servaas de Kock. I guess this is a good starting point. As far as I am aware it is available on kalahari.net.
But your dealer must be able to assist you and also ask your friends that already own Koi to go with you.
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin


Posts: 1283
Join date: 2007-07-25
Location: Cape Town

PostSubject: Re: Ou domkop, ekke   Mon Jul 30, 2007 2:31 pm

Annette wrote:
Hallo
Moet nie vir my lag nie - gee eerder advies. Ek is onlangs deur die Koi-gogga gebyt toe ek by vriende gekuier het en hulle pragtige dam vol kleurvolle Koi gesien het.
Ek wil nou graag meer lees oor die verskillende soorte Koi voor ek besluit wat om in my dam te sit. (My seun gaan vir my 'n dam bou en is tans besig om ondersoek in te stel na die beste opsies.)
Hoe weet ek wat is 'n goeie kopie? Is daar 'n boek of boeke wat ekin die biblioteek kan soek oor die onderwerp?
Hoeveel visse kan ek in hoeveel liter water sit?
Dankie


Ten opsigte van jou vraag hoeveel visse, die aanbevole hoeveelheid is 666 cm per 10 000 liters.

Dit beteken indien jy 10 x 50 cm visse het en 10 x 20 cm visse het, trek jy al by 700(500 + 200) en as jy 'n 10 000 liter dam het, is jy net net oor jou limiet van 666.

Dit hang egter ook baie af van jou stelsel, hoe goed is jou biofilter, hoe sterk is jou pomp, hoe gereeld doen jy water aanvullings, is jou dam gevestig, hoeveel kos voer jy.

Die geheim is om jou hoeveelheid stelselmatig te verhoog tot sy maksimum en aanvanklik baie watertoetse te doen en te sorg dat jou ammonia en nitrite nul bly.

Hou ook in gedagte dat hulle groei, so jy moet voorsiening maak daarvoor.
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
Pieter J de Villiers



Posts: 581
Join date: 2007-09-17
Age: 58
Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa

PostSubject: Re: Ou domkop, ekke   Mon Sep 17, 2007 2:57 pm

Annette,

Besoek die volgende web-sites:
www.kalahari.net
www.loot.co.za
jy kan verskeie boeke oor Koi daar kry.

Jy kan my ook email by pieterjdv@msn.com, ek sal graag al jou vrae beantwoord en jou help waar ek kan.

Pieter
South African Koi Industry Forum:
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
View user profile http://southafricankoi.11.forumer.com
Annette



Posts: 20
Join date: 2007-07-29
Location: Vredenburg

PostSubject: Re: Ou domkop, ekke   Tue Sep 18, 2007 11:12 am

Pieter J de Villiers wrote:
Annette,

Besoek die volgende web-sites:
www.kalahari.net
www.loot.co.za
jy kan verskeie boeke oor Koi daar kry.

Jy kan my ook email by pieterjdv@msn.com, ek sal graag al jou vrae beantwoord en jou help waar ek kan.

Pieter
South African Koi Industry Forum:
http://southafricankoi.11.forumer.com


Hallo Pieter,
Baie dankie vir die verwysings, ek het by my Koi-vriende addisionele leesstof geleen en dit waarvan ek gehou het, aangeskaf. Ek lees nou alles wat voorkom, en ek stook Paul en ander Koi-kenners met e-pos vrae.

Ek sal ook op jou knoppie druk as ek nog hulp nodig het.

Ek het besluit om eerder te wag tot die somer hier is voor ek duur Koi in die dam sit. Ek het nou goedkoop kleintjies in sodat die dam kan "mature" soos hulle sê en ek gee bitter min kos ook. So far, so good.

Hierdie Koi-gogga byt vreeslike lekker. Manlief is tevrede met rugby en krieket en ek - ek lees my boeke en word slim.

Groetnis
Annette
Back to top Go down
View user profile
 

Ou domkop, ekke

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions of this forum:You cannot reply to topics in this forum
KoiForum :: Interesting facts about koi :: History - interesting facts-
Post new topic   Reply to topic