KoiForum

Koi Online's Forum - All about Koi SA
 
HomeHome  ­FAQFAQ  ­SearchSearch  ­RegisterRegister  ­MemberlistMemberlist  ­UsergroupsUsergroups  ­Log inLog in  
Post new topic   Reply to topicShare | 
 

 Sick Fish

View previous topic View next topic Go down 
Goto page : Previous  1, 2, 3, 4, 5, 6  Next
AuthorMessage
Marius Bezuidenhout



Posts: 494
Join date: 2009-01-29
Age: 43
Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania

PostSubject: Re: Sick Fish   Wed Jun 03, 2009 12:31 pm

Dankie vir almal se advies, so leer ek elke dag bietjie meer en dit is nou makliker vandat ek self by die huis is en nie na selfoon fotos hoef te kyk nie.
Het ook vir my mengsel van Koi kos, garlic, klei ens gemaak. Dankie Pieter.Die mal vis eet dan makliker as ek dit voor hom in dam gooi. Na so 2 of 3 happies skrik hy wakker en swem na die oppervlak om daar te eet maar die rock en roll vissie hap dan kos mis.

Sal beslis vandag plan moet maak om skimmer te verander dat kos nie invloei gedurende maaltye nie. Daar was baie kos in pre-filter gedeelte v d settlement chamber en die kos het al baarde begin groei. Glad nie baie gesond nie
Back to top Go down
View user profile
Pieter J de Villiers



Posts: 581
Join date: 2007-09-17
Age: 58
Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa

PostSubject: Re: Sick Fish   Wed Jun 03, 2009 12:40 pm

Marius,

met verwysing na die slym (Mucus) op die vis.

Lees bietjie hier:

Quote:
The parasite Chilodonella is a major threat to fish health and finding even one parasite warrants immediate treatment. Chilodonella is a potentially dangerous parasite for two reasons. First, unlike many parasites, it has a wide range of temperature tolerance and outbreaks often occur at low temperatures when fish are least able to resist. Secondly, despite is relative small size it, is potentially more dangerous than Ich, because in the initial stages there are no readily visible signs of its presence.
Often by the time it becomes obvious that something is wrong there may already be severe tissue damage. As with other parasites there is also the risk of secondary infections resulting from lesions caused by the parasite's feeding activity.

Identification

The clinical signs are the same as all other parasite infestations. Heavy and laboured 'breathing' (judged by watching operculum movements), flashing and rubbing, skin cloudiness caused by EXCESS MUCUS, loss of appetite and lethargy. At a later advanced stage (which may be too late for treatment) fish often isolate themselves, sometimes near the water surface or water return. They can also exhibit extreme lethargy with long spells laying on the bottom with clamped fins.

It can be easily recognized in skin scrapes and gill biopsies from its characteristic slow gliding movements, often turning in circles.

It has a flattened shape, heart-shaped with a notched end. There are bands of cilia on the ventral (bottom) surface, just faintly visible in the photomicrograph. They measure around 30 - 80 µm in length x 20 -60 µm width. - slightly smaller than skin-dwelling Trichodina.

Treatments

Chilodonella is usually easy to treat with any proprietary parasite treatment, malachite and formalin, POTASSIUM PERMANGANATE or
salt baths. One treatment is usually sufficient




Wat gese was oor die Doistu Koi in algemeen, laat my lag!
Ek stem saam met Paul dat dit 'n baie interesante onderwerp sal wees. Laughing

_________________
Pieter J de Villiers
http://southafricankoi.11.forumer.com
"I am KoiMad...........but garlic wise!"
FEED GARLIC, NO PARASITES!!
Back to top Go down
View user profile http://southafricankoi.11.forumer.com
Marius Bezuidenhout



Posts: 494
Join date: 2009-01-29
Age: 43
Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania

PostSubject: Re: Sick Fish   Wed Jun 03, 2009 1:54 pm

Dankie Pieter

Nog iets nuuts by geleer met jou laaste post.
Net nog een vraag: Ek het my Tancho wat so paar weke gelede gevrek het, gevries. Sal daar nog enige nut wees om dit te ondersoek - wil dit saam neem as ek vir Jaco gaan kuier?
Back to top Go down
View user profile
Pieter J de Villiers



Posts: 581
Join date: 2007-09-17
Age: 58
Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa

PostSubject: Re: Sick Fish   Wed Jun 03, 2009 2:45 pm

Marius,

as daar enige virus of parasiete teenwoordig was sal jy nou niks op die vis kry nie.
Inwendige infeksie en beskadigde ingewande sal jy kan sien as die vis oop gemaak word.
Om dit deur 'n veearts te laat ondersoek gaan geld kos, miskien moet jy dit net weggooi.

_________________
Pieter J de Villiers
http://southafricankoi.11.forumer.com
"I am KoiMad...........but garlic wise!"
FEED GARLIC, NO PARASITES!!
Back to top Go down
View user profile http://southafricankoi.11.forumer.com
Marius Bezuidenhout



Posts: 494
Join date: 2009-01-29
Age: 43
Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania

PostSubject: Re: Sick Fish   Fri Jun 05, 2009 10:45 am

Die slim manne gaan verseker met my raas omdat ek nie ore gehad het om nie PP in dam te voeg nie omdat ek bang was vir die paar goudvisse wat dalk kan vrek asook die verminderde PP vir Doitsu en die effek op my filter wat moelik is om te ‘bypass’ (4000L)

Wel, met my seer vingers en in die koue het ek soos Eskimo rond gehardloop en visse gevang. Die volgende het ek tot my skok ontdek en soek weereens hulp asb:



Back to top Go down
View user profile
wayneb



Posts: 481
Join date: 2007-12-08
Age: 31
Location: Bellville, Cape Town

PostSubject: Re: Sick Fish   Fri Jun 05, 2009 10:57 am

Staan daai vis se skubbe op?...Pinecone disease / Dropsy? Ek mag verkeerd sien....hopelik. As dit so is het jy probleme.

Ek weet die manne se PP maak goudvisse dood maar ek PP my dam met hulle in - nog nooit probleme met hulle gehad nie. Die goudvis wat ek het is al 5 jaar oud.

_________________
Koi Adventures your one stop Koi resource center
ABOUT US | NEWS | EVENTS | ARTICLES


Last edited by wayneb on Fri Jun 05, 2009 12:52 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
View user profile Http://www.KoiAdventures.co.za
Admin
Admin


Posts: 1283
Join date: 2007-07-25
Location: Cape Town

PostSubject: Re: Sick Fish   Fri Jun 05, 2009 11:06 am

Die gat lyk presies soos 'n paar van my visse wat onlangs deur 'n heron (deur die net) bygekom is. Miskien Kingfisher?

Die lig van skubbe en uitpeul oe lyk soos dropsy.

Ek sou die vis cull, dit lyk nie goed nie, hy kan net probleme veroorsaak onder jou ander vis.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but makes my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
Marius Bezuidenhout



Posts: 494
Join date: 2009-01-29
Age: 43
Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania

PostSubject: Re: Sick Fish   Fri Jun 05, 2009 12:14 pm

Ek stem saam dat gat in kop soos iets lyk wat vis beskadig het. Die vine staan darem nie op nie en hoop hierdie fotos is meer duidelik ( gelukkig het my blou handdoek nie net vuur geblus nie haha)

Dit lyk soos ‘n groot uitgroeisel en is bloederig onder die vel. Die vis is so +-15cm lank
Het dit nie weer terug geplaas in dam nie





Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin


Posts: 1283
Join date: 2007-07-25
Location: Cape Town

PostSubject: Re: Sick Fish   Fri Jun 05, 2009 12:57 pm

Op die eerste foto lyk dit soos dropsy, maar nie op die ander nie.

Die uitgroeisel is waarskynlik 'n tipe tumor. Is nie so ongewoon onder goudvisse. Ek neem aan dit is 'n goudvis want ek sien nie "barbels" nie en die vis het die liggaam van 'n goudvis?

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but makes my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
Pieter J de Villiers



Posts: 581
Join date: 2007-09-17
Age: 58
Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa

PostSubject: Re: Sick Fish   Fri Jun 05, 2009 1:05 pm

Marius,

lyl my die &%#@* wil jou nie los nie!

Ek het gevind dat as Goudvisse oud word kry hulle "vraatjies" of uitgroeisels. Dit pla hulle blykbaar nie en so 'n vis kan nog lank lewe, en sover ek weet is dit nie aansteeklik nie.

As enige vis Koi of Goudvis "dropsy" kry is dit beter om dit uit te sit, behandeling werk nooit 100% vir dropsy nie.

_________________
Pieter J de Villiers
http://southafricankoi.11.forumer.com
"I am KoiMad...........but garlic wise!"
FEED GARLIC, NO PARASITES!!
Back to top Go down
View user profile http://southafricankoi.11.forumer.com
Marius Bezuidenhout



Posts: 494
Join date: 2009-01-29
Age: 43
Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania

PostSubject: Re: Sick Fish   Fri Jun 05, 2009 1:12 pm

Dankie Paul

My doel was om van al die ongewensde visse wat ek al +-3jaar in klein dam gehad het ontslae te raak. Paar visse groei nie goed nie en is lelik maar ek sal eers my probleem moet oorbrug voordat ek dit weggee. Hierdie goudvis is een van hulle want hy jaag in elk geval net die ander rond in dam en ek wil ook net Koi aanhou.

Sal dit beter wees om hom eerder in aparte dam te hou, weg van die ander visse af?
Enige iets wat ek kan gebruik om wond op kop te behandel?
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts: 494
Join date: 2009-01-29
Age: 43
Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania

PostSubject: Re: Sick Fish   Fri Jun 05, 2009 2:59 pm

Dankie Pieter

Skuus, ek sien nou eers jou post want het myne dieselfde tyd geplaas as joune. Ek sal hom maar paar dae eenkant hou en gat in kop met HP skoonmaak. Ja-nee nie my luck die laaste paar dae nie. As die vleis nie so taai was in Tanzania nie was ek al weg Laughing
Dalk is uitgroeisel al lank daar (gat in kop lyk 'vars') maar Louise het dit nie raakgesien nie want sy kom na 6 by huis en ry vroeg werk toe
Back to top Go down
View user profile
Jaco



Posts: 350
Join date: 2008-02-16
Location: Odendaalsrus Free State

PostSubject: Re: Sick Fish   Sun Jun 07, 2009 4:52 pm

Ek het van die begin af vermoed 'n voel kuier daar.

_________________
Jaco Vorster

Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it. Advice is a form of nostalgia. Dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts and recycling it for more than it's worth.
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts: 494
Join date: 2009-01-29
Age: 43
Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania

PostSubject: Re: Sick Fish   Sun Jun 07, 2009 9:28 pm

I have placed the goldfish back into pond. The hole-in-the-Kimberley head looks more healthier. Made a mistake by picking up the fish (out of cool box) and dropped it halfway to the pond. Bit distressed for a while but happy now. Luckily it did not end up in pump like the one when I used external pump to drain pond to fix crack a few months ago.

Cleaned wound with HP and added salt to box at rating of 0.45%
Back to top Go down
View user profile
wayneb



Posts: 481
Join date: 2007-12-08
Age: 31
Location: Bellville, Cape Town

PostSubject: Re: Sick Fish   Mon Jun 08, 2009 9:41 am

Quote:
Cleaned wound with HP and added salt


Is that HP Sauce... like in from the UK? I prefer All Gold Tomoto sauce and mayo with salt and vinigar on my fish. lol!

_________________
Koi Adventures your one stop Koi resource center
ABOUT US | NEWS | EVENTS | ARTICLES


Last edited by wayneb on Mon Jun 08, 2009 9:52 am; edited 3 times in total
Back to top Go down
View user profile Http://www.KoiAdventures.co.za
 

Sick Fish

View previous topic View next topic Back to top 
Page 5 of 6Goto page : Previous  1, 2, 3, 4, 5, 6  Next

Permissions of this forum:You cannot reply to topics in this forum
KoiForum :: Koi health and diseases :: General diseases-
Post new topic   Reply to topic