|
|
| Author | Message |
|---|
Pieter J de Villiers

Posts: 581 Join date: 2007-09-17 Age: 58 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: Sick Fish Mon Apr 27, 2009 2:59 pm | |
| Marius, ken nie iemand in Bloemfontein wat kan help nie, miskien kan Jaco ons hier help? |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 10:47 am | |
| Is die Genta 50 net by Vet beskikbaar? Wonder net of 'n Vet regtig 'n Koi kenner is. Het jare gelede my African Grey na een geneem en amper tragiese gevolge gehad. Ek lees iewers hier dat hy 3 behandelings nodig het met Genta 50. Ek aanvaar dit is belangrik om sy presiese gewin eers te bepaal ipv om net sy lengte in ag te neem om die dosis uit te werk. Is dit waar? Die vis se toestand is nog amper dieselfde vandag. Swem nie heeltemal meer so mal rond nie maar sonder homself nog af so 500mm onder water oppervlak. Kom met tye op en suig lug en swem dan weer paar draaie soos op video clip. |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 10:55 am | |
| Genta mag wetlik net deur 'n veearts verkoop word aangesien dit 'n antibiotika is. Daar is egter van die mediese verspryders wat dit wel verkoop aan individue teen die wet. Jy het so min nodig per behandeling en dit is onprakties om 'n botteltjie te koop aangesien sy raklewe na oopmaak baie kort is. Die maklikste is om na 'n vet te gaan en bloot te vra vir die korrekte hoeveelheid wat hy/sy dan sommer "dispense" in drie afsonderlike spuitnaalde vir drie dosisse. Ek probeer gewoondlik eers Baytril(baie wye spektrum anti-biotika) |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 11:07 am | |
| Dankie Paul. Waar beskikbaar, en was is die dosis per kg of cm per vis? Is dit eenmalig of word dit versprei oor paar dae? Ek is seker ek het dit iewers gelees maar nie meer seker waar nie. Groete |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 11:15 am | |
| |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 11:45 am | |
| Ook slegs deur 'n vet. Ek het baie, jammer jy is so ver. |
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 581 Join date: 2007-09-17 Age: 58 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 12:23 pm | |
| Hi, ek het gevind dat Baytril baie goed werk op ulcers, maar vir inwendige infeksie, fin rot ens. is Genta50 die beste. Dit kos in die omgewing van R 12 per ml. Ek spuit gewoonlik 'n dosis van 0,1ml per 10cm. Dit is waar dat Gentamycin gevaarlik is en met oordosis kan nier versaking voorkom. Die voorstel van Paul om spuite met die regte dosis by 'n vet te kry is die beste, onthou net om die spuite in die yskas te hou totdat jy dit gebruik. Die dosis moet in 'n spier toegedien word. |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 12:53 pm | |
| Dankie Het al die Vets in Bloem geskakel en meeste doen net katte en honde en as hulle die woord Koi hoor hardloop hulle weg. Het toe uiteindelik by een uitgekom wat met graagte wil help. Snaaks genoeg maar ek het as kind 4 huise daarvan groot geword. In elk geval, hulle kan my help met Baytril 5% teen R11.50/mL. Die vis is 45cm groot en volgens my berekening het ek 0.45mL nodig. Is dit reg? Waar is die beste plek om te spuit? Spuit ek elke 2e dag in, en totaal van 3 tot 5 kere? Moet ek iets toedien om vis te kalmeer voor daar aan hom gewerk word? Dit sal die eerste keer wees dat ek (of moet ek eerder se my meisie) aan 'n vis werk so kom ons hoop dit verloop goed.
Last edited by Marius Bezuidenhout on Tue Apr 28, 2009 1:16 pm; edited 1 time in total |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 1:02 pm | |
| In die yskas en in 'n ligdigte sakkie of boksie. Te veel blootstelling aan lig nadat die seel gebreek is, is nie goed nie. |
|
 | |
wayneb

Posts: 481 Join date: 2007-12-08 Age: 31 Location: Bellville, Cape Town
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 1:07 pm | |
| Jong, daai meisie van jou moet jou baie lief he om deur al die drama tegaan. Bytril spuit mens 3 dae uitmekaar uit in vir 3 - 5 keer. Ek raai net 3 keer aan. Van die anti-biotika is baie sleg vir die visse se niere - so moenie overdose nie. Daar is 3 plekke waar mens kan inspuit. Langs die dorsal fin, die buik en in die pectrol fin se spier. Ek verkies die buik maar daar is voor en nadele aan almal. Ek dink die effektiefste is die langs die dorsal fin en in die buik. Persoonlike find ek die method wat in the pectroral se spier inspuit \'n mos van tyd. Weti van jou meisie nie maar by my is dit gewoonlik \'n 4 hande storie. Mens sit die vis gewoonlik eers uit. Ek het dan \'n skaal met \'n klam / nat handoek op. Dan haal ek die vis uit die water en weeg. Dan trek ek die regte hoeveelheid in die naald in. My vrou hou dan die vis onderste bo vas terwyl ek die vis inspuit. As jy die vis onderste bo draai dan moet jy die poepol find  en die twee agterste vinnetjies. So half pad tussen die anus en die vinne moet jy die naald skuins indruk sodat die naald na die bo kant van die vis se kop wys. Spuit stadig in.Sit die vis in \'n recovery bowl met air stone. As die vis normaal lyk kan jy hom terug beweeg na jou QT of na die hoof dam. Monitor vir volgende 20 minute. Voordele en nadelePectoral fin - Vis swem met \'n effense stywe fin vir paar dae en terwyl jy inspuit kom van die mediaksie partykeer verby die naald...nie genoeg \"plek\" vir al die medikasie nie. Buik - As die wontjie van die naald infeksie kry gaan jy dit nie sien nie. Langs dorsal - Baie gevaarlike plek - vir die heavy advance koi keeper. Jy moet ook deur al die skubbe druk (moeilik) Nie eintlik iets om met skou visse te probeer nie.
Last edited by wayneb on Tue Apr 28, 2009 1:24 pm; edited 1 time in total |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 1:24 pm | |
| Haha, dankie Wayne. Sal maar moet sien hoe lief sy my het, dalk is daar teen die nawwek 'n groot staatverkoping van Koi in Bloem. Dankie, ek dink die buik sal dan beter keuse vir my wees. Het ek dit reg dat Baytril 5% 3 tot 5 keer gebruik moet word elke 2e dag? Is dit korrek om 0.45mL toe te dien vir vis van 45cm? |
|
 | |
wayneb

Posts: 481 Join date: 2007-12-08 Age: 31 Location: Bellville, Cape Town
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 1:27 pm | |
| Hi Marius Ek het my post gemod - weti of jy gesien het nie. Bytril 3 keer, 3 dae uitmekaar. Ek weet nie die pressies hoeveelheid nie. Kan nie onthou nie. |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | |
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 581 Join date: 2007-09-17 Age: 58 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: Sick Fish Tue Apr 28, 2009 1:37 pm | |
| Hi, jammer maar ek moet van Wayne verskil! Moet nie in die buik of onderkant van die Koi inspuit nie. Indien daar later infeksie by die wond intree word dit te laat opgemerk. Die beste plek is hier:  Agter die dorsal fin. Ek spuit alleen,sonder om die vis "uit te sit" ............want ek is getrein  |
|
 | |
Jaco

Posts: 350 Join date: 2008-02-16 Location: Odendaalsrus Free State
 | |
 | |
|