Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
Subject: Re: Red Skin desease Thu Apr 02, 2009 10:30 am
So ver my kennis strek is dit is eintlik maar 'n ander naam vir 'n Ulcer wat ontwikkel as gevolg van 'n bakteriele infeksie en die term word nie baie gebruik nie.
Die vel raak rooi voordat dit oopbreek en in 'n Ulcer ontaard indien dit nie gou behandel word nie. Behandeling: Sien behandeling vir bakteriele infeksies en Ulcers.