Bobby

Posts: 403 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: Hikui Sat May 16, 2009 10:31 am | |
| | Admin wrote: | | Article by Lourens De Wet from Aquanutro: |
Hi Paul, Ek is altyd op soek na meer Koi keepers op Malmesbury, weet jy of Lourens op Malmesbury 'n Koi dam het, ek sou graag wil gaan kyk. Ek was al paar maal by fabriek maar mis hom elke keer, het hierdie week ook Wes Kaapse skou advertensie daar afgegee. Gebruik ook AquaNutro vir Koi in grond-dam. _________________ Bobby Matthee Koi- The Art of Waterkeeping
|
|
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: Hikui Sat May 16, 2009 7:45 pm | |
| Hi Bobby Ek ken nie regtig vir Lourens nie. Ek "deal" gewoondlik met Dirk Van der Linde (MD) wat in beheer is van bemarking. Lourens is meer betrokke by produksie en is die tegniese bestuurder. |
|