Hi Ernst
Het jy dalk enige aanduiding wat die Hanna HI982401 Pronto ORP en die Hanna 981504 pH, temp en TDS wall mounted eenhede kos? Lyk vir my na handige toerusting en die moeite werd om te he as dit bekostigbaar is.
Het jy al enige probleme gehad het die 'probes' wat dalk lek, of seel dit goed waar dit in pype is?