|
|
| Author | Message |
|---|
albie

Posts: 213 Join date: 2008-03-31 Age: 49 Location: Kempton Park, South Africa
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Sun Oct 11, 2009 9:34 pm | |
| Ek is in, 'n trip Zanzibar toe kan dalk maak dat my vrou meer gereeld die visse kosgee! |
|
 | |
Bobby

Posts: 395 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Mon Oct 12, 2009 12:22 am | |
| Het nou net tuis gekom van SAKKS Bosberaad, Maruis die BFN manne se hulle ken jou nie, jy moet hulle reghelp. Wel kyk nou net watter belangstelling het jy nou gaande gemaak met jou grow out. Mooi Man! Hier is 'n paar manne in die Kaap wat jy nie moet vergeet nie, sal dit seker in streke moet opdeel. _________________ Bobby Matthee Koi- The Art of Waterkeeping
|
|
 | |
Chris Maritz
Posts: 24 Join date: 2009-10-06
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Mon Oct 12, 2009 8:31 am | |
| Jy sal net eers die manne met modder damme moet elimineer... |
|
 | |
Cliff
Posts: 157 Join date: 2009-07-15 Age: 32 Location: JHB
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Mon Oct 12, 2009 9:03 am | |
| Please put my name down...........I'll even get rid of some of my fish to partake in this.......I want in definitely!!!! |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Mon Oct 12, 2009 9:56 am | |
| Marius, great idee, ek is in. Collin sal in elk geval nooit sy Chagoi gevang kry in daai dam nie of die paddas gaan syne vang, so hy sal nie wen nie. LOL |
|
 | |
Collin
Posts: 160 Join date: 2008-04-27 Location: Pretoria
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Mon Oct 12, 2009 12:57 pm | |
| Ok....... Ok....... ek sal maar net Judge aangesien julle almal diskrimeneer teen mense met klein modder damme  |
|
 | |
Jan
Posts: 70 Join date: 2009-02-01 Age: 59 Location: Johannesburg
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Mon Oct 12, 2009 4:08 pm | |
| | Admin wrote: | | Marius, great idee, ek is in. Collin sal in elk geval nooit sy Chagoi gevang kry in daai dam nie of die paddas gaan syne vang, so hy sal nie wen nie. LOL |
Paul Collin het blykbaar jou wysheid ingesien en daarom nou ontrek. Hoe sou nooit ooit twee vissies in daardie dam kon sien, vergeet van vang? En dit elke drie maande. Marius sou hom diskwalifiseer met die eerste terugvoer sessie. Vermoed ook hy skrik vir die moeite en koste implikasie om daai ding elke drie maande leeg te maar om twee vissies te soek. Jy moes hom gelos het |
|
 | |
Collin
Posts: 160 Join date: 2008-04-27 Location: Pretoria
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Mon Oct 12, 2009 4:20 pm | |
| Hi Jan Dit is geen extra coste of moeite nie ons maak die dam in elk geval elke 3 maande leeg om die gesondheid van die dam se koi te bepaal en ook om KHV en SVC toetse te doen onder die toesig van die Staats Veearts en die O.I.E. |
|
 | |
Jan
Posts: 70 Join date: 2009-02-01 Age: 59 Location: Johannesburg
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Mon Oct 12, 2009 5:03 pm | |
| Hi Collin Dis interesant! Ek hoop jy gee nie om nie maar ek vra ‘n paar vrae uit nuuskierigheid en onkunde; 1. Hoeveel vis is in so ‘n dam. 2. Maak julle dit heeltemal leeg of laat julle ‘n hoeveelheid water oor. 3. Met soveel visse kan julle seker nie almal toets ens nie. Watter persentasie vis bekyk julle. 4. Is daar ‘n vermindering in die aantal visse in die dam of teel hulle aan tussen die leegmaak periods. 5. Hoe lank neem dit om die dam leeg te maak en dan weer vol. 6. Julle gebruik seker boorgat water? |
|
 | |
Collin
Posts: 160 Join date: 2008-04-27 Location: Pretoria
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Mon Oct 12, 2009 6:02 pm | |
| | Jan wrote: | Hi Collin Dis interesant! Ek hoop jy gee nie om nie maar ek vra ‘n paar vrae uit nuuskierigheid en onkunde; 1. Hoeveel vis is in so ‘n dam. 2. Maak julle dit heeltemal leeg of laat julle ‘n hoeveelheid water oor. 3. Met soveel visse kan julle seker nie almal toets ens nie. Watter persentasie vis bekyk julle. 4. Is daar ‘n vermindering in die aantal visse in die dam of teel hulle aan tussen die leegmaak periods. 5. Hoe lank neem dit om die dam leeg te maak en dan weer vol. 6. Julle gebruik seker boorgat water? |
Hi Jan
EK andwoord dit met die grootste plesier
1. Dit is ons aangroei dam so net die beste vis wat ons die jaar kon teel gaan daar in as hulle 12 maande oud is dit is om-en-by 2000 tot 3000.
2. Ons maak die dam heeltemal leeg en laat hom dan vir 'n maand droog word terwyl die vis deur gewerk word.
3. Alle vis word bekyk maar slegs 10% word getoets. Die selfde 10% sal nie die volgende rondte weer getoets word nie, ons kies 'n nuwe 10%.
4. Die vis verminder elke keer as ons die dam leeg maak. Dit wat ons voel nie op standaard is nie word uit gehaal en verkoop of uit gevoer.
5.As ons die dam moet leeg maak in 'n noodgeval sal dit 24 huur vat. Maar as ons die dam net oes dan maak ons die dam tot so op 1m vlak. As die dam die staduim beryk oes ons die vis. So dra die vis klaar ge oes is maak ons die dam verder leeg. Die proses neem so 1 week. As die dam klaar voorberei en gediens is neem dit so 3 weke om vol te loop. Geen water van ander dame mag gebruik word nie.
6. Daar word slegs boorgat water op ons plaas gebruik. Ons grootste boorgat lewer so 75m3 water p/h. Ons kan net nie die kran vol oop draai nie dit sal die dam se walle weg was.
Die dam huisves nou 2480 vis wat eers in Januarie geoes gaan word. Ons gaan dan die toetse doen en dan sal hulle regwees vir die Februarie verkoop naweek wat hand aan hand loop met ons jaarlikse spit braai vir al ons kliente vat ons goed ondersteun het deur die afgelope jaar. Die verkooping is slegs op uit nodiging. Na die verkooping sal die oorblywende vis eers weer terug geplaas word in die dam. |
|
 | |
Jan
Posts: 70 Join date: 2009-02-01 Age: 59 Location: Johannesburg
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Mon Oct 12, 2009 7:13 pm | |
| Dankie Collin. Nou het ek nog iets geleer. Mens is nooit te oud om te leer nie. |
|
 | |
Jan
Posts: 70 Join date: 2009-02-01 Age: 59 Location: Johannesburg
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Mon Oct 12, 2009 8:07 pm | |
| Mr Admin The answers from Colin realy made my mind wonder. Will it be of interest to any of the forum members if we persue the topic of how you breeders manage the process? If in agreement maybe we can move this topic to some other area and continue? |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 492 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | |
 | |
LJO42
Posts: 61 Join date: 2009-06-17
 | Subject: Re: Interested in Chagoi??? Tue Oct 13, 2009 4:31 pm | |
| Hi Marius Sounds like a fantastic idea, think it would prove most valuable to us new koi keepers. Also love to see how the fish progress and turn out over time. If its going to be mid december end december then im in.  |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 492 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | |
 | |
|