Miskien net so twee ganse ... hulle is bloody goeie waghonde.
Of maak a moerse lekker groot advertensie bord wat verlig is en verduidelik jy teel Anakondas in die damme met a lekker groot graphic van a moerse slang wat mense kan insluk

Dan sit jy bordjies langs damme wat mense heeltyd herinner dat die dood in dam skuil
Toe ek nog bundu buidling gedoen het ons a doodskis gehad wat so op twee trestles gestaan het met a lig wat in die nag op hom geskyn het ... niks gestelery van hout en ander materiaal.
Die regime mag miskien nuut wees maar ou bygelowe en tokkelossie stories sit nog stewig in die meeste van die kwaaddoeners se breins vas. Ek ken min mense wat dit naby slang boerderye sal waag.
_________________
Never underestimate the power of denial.Briek Merke ... wat ek so hier en daar op my lewenspad sien of los.