| | 2009 Winter water tempretures | |
|
|
| Author | Message |
|---|
wayneb

Posts: 481 Join date: 2007-12-08 Age: 31 Location: Bellville, Cape Town
 | Subject: 2009 Winter water tempretures Fri Jun 05, 2009 9:12 pm | |
| It is always intresting to see how the water tempretures change during winter and It is also intresting to look back and see what it was a year ago at the same time. 5 June 2009Rained the whole day so far. Kraai Fontein, Western Cape House tempreture : 16.2*C Pond tempreture : 32 000L : 17*C |
|
 | |
Bobby

Posts: 410 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Fri Jun 05, 2009 9:43 pm | |
| Ja, Dankie Wayne dat ek nou 2130 in ligte reen moes gaan kyk, my meter is net agter my waterval en dus seker die koudste plek? Malmesbury 05 June 2009 @ 21h30 14.6*C Jy wou seker net beter voel oor jou temp, kry vir jou. LOL _________________ Bobby Matthee Koi- The Art of Waterkeeping
|
|
 | |
Ernst

Posts: 58 Join date: 2009-04-11 Age: 36 Location: Paarl
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Sat Jun 06, 2009 9:41 pm | |
| Paarl: 6 June21:30 - Air temp: 14.4 Pond temp: 18.8 Celsius So when do we feed Wheatgerm  |
|
 | |
Bobby

Posts: 410 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Sat Jun 06, 2009 10:00 pm | |
| Ernst, Jou Avitar is 2008 Grand Champion, jy het mos nuwe 2009 Grand Champion, anders moet jy dual foto plaas. Sal jy 10-15% wheatgerm in die somer saam met growth gebruik vir bodyshape? _________________ Bobby Matthee Koi- The Art of Waterkeeping
|
|
 | |
Ernst

Posts: 58 Join date: 2009-04-11 Age: 36 Location: Paarl
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Sat Jun 06, 2009 10:34 pm | |
| | Bobby wrote: | Ernst, Jou Avitar is 2008 Grand Champion, jy het mos nuwe 2009 Grand Champion, anders moet jy dual foto plaas.
Sal jy 10-15% wheatgerm in die somer saam met growth gebruik vir bodyshape? |
Nou wat nou van jou kindai showa op jou Avitar ?? Jy het mos 'n Mature champ award gevat??
Die Japanese gebruik baie wheatgerm reg deur die jaar. Ek dink as al my koi op 75cm kom gaan ek kyk na 'n growth en wheatgerm combo heel jaar deur. Vraag is om wheatgerm indie hande te kry heel jaar deur! |
|
 | |
JONATHAN SAWYER
Posts: 4 Join date: 2009-05-31 Age: 45 Location: Kenilworth , Cape Town
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Sun Jun 07, 2009 8:49 am | |
| AT LEAST ITS BETTER THAN THE PHOTO I WAS FORCED TO USE FOR THE KOI SHOW!!! |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 496 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Sun Jun 07, 2009 10:14 am | |
| You guys are lucky: Bloemfontein - 7 June at 9H30Temp in shade next to pond: 17.5degrees and in pond 13 degreesWill take readings again tonight at 21H30 |
|
 | |
Bobby

Posts: 410 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Sun Jun 07, 2009 3:39 pm | |
| Pond Temp Malmesbury 07 June 2009 15h30 16.5*C Bietjie beter, maar ek glo die ander damme sal ook klim in die Kaapse sonnetjie. Ek glo my oop 4 tier Bakki Shower koel my water baie af. Die 300mm x 2m watersloot na die dam vanaf Bakki en 1 meter film drop van water sal ook negatief tot temp bydra. Dit is aparte lyn met eie pomp en water word met 50mm pyp vanaf "midwater return" uit dam gesuig en word gepomp na 4 1.2 x 350 x 350mm Bakki's. Sal dit negatief wees as ek die lyn afblok en afsit? Effek op Bakki? Dit is moontlik om af te sit sonder om water in pype te laat staan. Wat se die experts?  _________________ Bobby Matthee Koi- The Art of Waterkeeping
|
|
 | |
wayneb

Posts: 481 Join date: 2007-12-08 Age: 31 Location: Bellville, Cape Town
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Sun Jun 07, 2009 7:17 pm | |
| | Quote: | | Bietjie beter, maar ek glo die ander damme sal ook klim in die Kaapse sonnetjie. |
Nee wat Bobby, jy het my heel excited gehad met die idea dat my dam miskien kon klim tot by ernst se 18.8 maar my dam is nog konstant by 17.2*C. Soos christie nou die dag uitgewys het is my dam in diep blok klei gebou en die klei se nat en koudheif affekteer seker my dam se temp. Plus soos jy uitgewys het is my dam se mure net 20cm dik. Ek het selfs vandag die boom wat oor my dam hang vandag terug gesnoei sodat my dam 100% son kan kry deur die dag. (Ek sal seker nog spyt wees wanneer die somer kom)
Ja Bobby, so ver ek weet sal die bakkie showers en die watervalle die water verkoel. In die winter maande verander ek my sirkulasie in my dam sodat die meerderheid van die water onder watervlak terug gevoer word.
Ek weet nie wat die ander manne op die forum sal se nie maar ek sal dink dat jy die bakkie showers sal kan afsit vir die duur van winter. Dit is in elkgeval nie jou primere filtrasie nie. In die water maande voer ons minder, die visse is minder akteif, daar is minder las op die filters en die water se suurstof konsentrasie is hoer. Die bakteria in die filters raak ook "dormant" teen koue temprature. So ver ek weet raak 'n bakkie shower baie gou weer mature en aktief so jy kan hom seker hier by Augustus / Oktober weer aan skakel. Nog 'n bonus is dat hy nie anerobies kan raak nie. Maar laat ons hoor wat se die slim manne.
Daar is naturlik 'n ander oplossing vir jou lae dam tempratuur. Sit 'n heater op.  |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 496 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Sun Jun 07, 2009 8:54 pm | |
| Bloemfontein - 7 June at 18H0016 degrees and in pond 14 degrees20H3012 Degrees and in pond 14 degrees. Full moon but to cold to be romantic or sit on bridge without shirt but can still see drain and Mr Elvis performing the Rock and Roll So who will be brave to measure the pond temp at 2am tonight??? |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1288 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Sun Jun 07, 2009 9:04 pm | |
| Marius, jy kan vir ons 'n webcam/IP kamera op jou pond sit en sommer die termometer in beeld hou. Dink net, jy kan daar in Tanzania sit en kommentaar lewer op jou pond in Bloem. Dankie vir al jou inputs op die forum. |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 496 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Mon Jun 08, 2009 5:39 pm | |
| I did not keep to my promise to measure water at 2am. Bloemfontein - 8 June at 06H10 8 degrees and in pond 13 degrees 17H00 7 Degrees and in pond 13 degrees Will measure it again later the winter when outside temp drops below zero |
|
 | |
cam0
Posts: 211 Join date: 2009-03-06
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Mon Jun 08, 2009 9:11 pm | |
| Pretoria: 9pm 10 degrees outside, 11 degrees in the pond |
|
 | |
Ernst

Posts: 58 Join date: 2009-04-11 Age: 36 Location: Paarl
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Thu Jun 11, 2009 8:46 pm | |
| 11 JunePaarl Air temp: 19.7 *C Pond temp: 20.5 *C Ph: 7.54 |
|
 | |
wayneb

Posts: 481 Join date: 2007-12-08 Age: 31 Location: Bellville, Cape Town
 | Subject: Re: 2009 Winter water tempretures Thu Jun 11, 2009 9:04 pm | |
| 11 June 2009No rain, not cold but not very hot either Kraai Fontein, Western Cape House tempreture : 19.8*C Pond tempreture : 32 000L : 18*C |
|
 | |
| | 2009 Winter water tempretures | |
|