|
|
| Author | Message |
|---|
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 8:12 am | |
| I had another fish loss. Fish of about 20cm. Looks like dropsy to me since it had a swollen abdominal and scales sticking out. Finrot. No popping out eyes or ulcers. This is just guess work and I would like to know what procedure to follow to make the correct diagnoses? I read that people take a sample and send it to a lab but not sure how to do this. Must the fish still be alive? Do you send a scrape? Blood sample? Do you put the dead fish in an envelope and mail it somewhere? Interesting to note that I have had a fish death every 33 – 45 days. My Hariwake has got some ulcers on the fin and above the left eye as well, so maybe the 33 - 45 day record will be broken soon it I don’t do something
Last edited by Marius Bezuidenhout on Thu Sep 03, 2009 2:16 pm; edited 1 time in total |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 8:45 am | |
| |
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 581 Join date: 2007-09-17 Age: 58 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | |
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 9:16 am | |
| Die post was geplaas voor ek foto gaan neem het Die kiewe lyk vir my ook glad nie goed nie. Is nie eweredige kleur nie en 'val uitmekaar' as daaraan geraak word met die stukkie yster wat ek gebruik het om oop te trek toe ek foto geneem het. Temp in dam was 18C teen 8uur vanoggend. Sout is 0.01% aangesien ek lanklaas ingegooi het. Dalk moet ek van die water vervang en helse klomp sout ingooi want dit begin nou belaglik raak dat een vis elke maand vrek. Een van die dae sal die Spar visse moet begin aanhou sodat ek met my maandelikse 'shopping' my versameling kan aanvul. pH 8.2. NO2, NO3 baie baie laag.
Last edited by Marius Bezuidenhout on Thu Sep 03, 2009 1:28 pm; edited 1 time in total |
|
 | |
Jaco

Posts: 350 Join date: 2008-02-16 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 9:37 am | |
| Hi Marius, Het jy toe die Seponver Plus ingegooi? As ek die kiewe so kyk lyk dit vir my na Costia of Gillflukes. _________________ Jaco Vorster
Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it. Advice is a form of nostalgia. Dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts and recycling it for more than it's worth.
|
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 10:04 am | |
| Sal dit seker so teen more byvoeg. Moet vandag my 'modderdam' skoonmaak en dan die filter tegnikus probeer opspoor haha  |
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 581 Join date: 2007-09-17 Age: 58 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | |
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 11:05 am | |
| Dit het meer soos die onderste foto gelyk.Alles is so cream bruin en lyk amper soos varkchops wat in water gekook is. Glad nie helder nie en bevat ook geen bloed kleur nie. Het die dooie Koi vandag vvor die skimmer gekry |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 12:09 pm | |
| Should I add salt? Maybe about 0.3% or 0.5% |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 1:41 pm | |
| Hi Marius Jy het beslis 'n bakteriele infeksie wat nie wil weggaan nie, maar die vraag is, wat is die primere oorsaak? Die primere oorsaak moet eers uitgesort word. Jy dui aan dat jou Ammonia en Nitriete fine is. Jy het heel moontlik Gillfluke of Costia soos Jaco aandui, wat reeds oorgegaan het tot'n bakteriele infeksie. Jy behoort dadelik 'n skraping te neem sodat ons weet of daar parasiete is, en dan behandel vir die spesifieke parasiet. Dit sal die primere oorsaak aanspreek. As dit byvoorbeel Fluke is, sal Seponver Plus gou die probleem oplos, maar moet nie Seponver gooi as jy nie seker is watter parasiet teenwoordig is nie.(indien enige) Dit gaan bv nie help vir Costia nie. Dan moet jy die sekondere oorsaak aanspreek. Die bakteriele infeksie. Hier sal ek aanbeveel dat jy weer 'n Potassium behandeling doen, en sorg dat die water pienk bly vir tussen 6 en 8 ure. Al moet jy vyf keer behandel. Jy moet eens en vir altyd ontslae raak van die bakterie. Na al die water veranderings na die PP behandeling kan jy jou sout opjaag na 4kg/1000 liter. |
|
 | |
Jaco

Posts: 350 Join date: 2008-02-16 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 2:36 pm | |
| Goeie raad. _________________ Jaco Vorster
Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it. Advice is a form of nostalgia. Dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts and recycling it for more than it's worth.
|
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 581 Join date: 2007-09-17 Age: 58 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 3:48 pm | |
| Hi Marius, Slegte nuus, die twee fotos wat ek geplaas het is van Koi wat KHV onderlede gehad het. Ek stel voor dat jy dadelik monsters weg stuur vir ontleding. |
|
 | |
Jaco

Posts: 350 Join date: 2008-02-16 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 4:07 pm | |
| Hy het nie KHV nie. _________________ Jaco Vorster
Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it. Advice is a form of nostalgia. Dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts and recycling it for more than it's worth.
|
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 581 Join date: 2007-09-17 Age: 58 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 4:22 pm | |
| Hi Jaco, hoe weet jy? Het Marius al toetse gedoen? Onthou net die koue water kon die virus dormant gemaak het, nou dat die water warmer word, is dit weer aktief. Deesdae lyk dit vir my of KHV met verskillende aanslae by Koi voorkom. Soos julle weet was daar die jaar KHV geidentifiseer gedurende die winter, sowel in Gauteng as in Kwa-Zulu Natal. Die tydperk wat Koi verliese aanbetref het ook verander, dit kan nou van sewe dae tot oor 'n tydperk van maande gebeur. Indien hy reeds vir KHV getoets het, stel ek voor dat hy weer monsters wegstuur, en intussen sal ek ook voorstel dat hy Paul se roete gaan met die behandeling. Ek hoop regtig ek is verkeerd oor die KHV! |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 4:30 pm | |
| Ek dink nie jy het KHV nie want jy sou nie elke maand net een verloor het nie, en ook nie gedurende die winter nie. Sien die simptome onder KHV. Dit kos egter nie baie om te toets en seker te maak nie. Wat jy ookal besluit, ek raai jou ook aan om Terramycin poeier met jou kos te meng vir 'n ruk. Dit is 'n antibiotika wat jy by die kooperasie kry en vir my al wondere verrig het en nie baie duur is nie. 3 - 7 gram / 1 kg koi kos; |
|
 | |
|