KoiForum

Koi Online's Forum - All about Koi SA
 
HomeHome  ­FAQFAQ  ­SearchSearch  ­RegisterRegister  ­MemberlistMemberlist  ­UsergroupsUsergroups  ­Log inLog in  
Post new topic   Reply to topicShare | 
 

 How do diagnose Dropsy?

View previous topic View next topic Go down 
Goto page : Previous  1, 2, 3, 4, 5
AuthorMessage
Collin



Posts: 160
Join date: 2008-04-27
Location: Pretoria

PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   Fri Sep 25, 2009 10:43 am

Quote:
Daar kan ook 'n skraap van lewendige vis geneem word.


Hi Marius

Nou is jy op die regte pad. Jy moet net onthou dat so dra 'n koi dood gaan begin bakteria die koi op eet, dit beteken dat die lab sal 'n bakteria of selfs 'n paar verskilende bakteria kry. Die regte ding om te doen is om 'n swab te neem dierek in die wond en omliggende dele en dan dit na Ansie te neem.

Jy is veronderstel om dit met elke nuwe Ulcer te doen.

Ek sal nooit die koi na die lab toe neem nie want hulle het nie die fasiliteite om die koi te kan hanteer nie. Dit is ook 'n groot stress vir die koi wat alreeds nie kan cope nie.
Back to top Go down
View user profile http://www.orientkoi.com
Marius Bezuidenhout



Posts: 492
Join date: 2009-01-29
Age: 43
Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania

PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   Fri Sep 25, 2009 10:54 am

Thanks Collin

Waar kry mens die steriele tubes om monster te neem. Ek aanvaar dat mens nie sommer net earbuds kan gebruik nie.

Sal ook verkies om nie Koi in te neem nie. Die Ansie is agent vir mense in die Kaap wat kundiges is op gebied van Koi, so dit dalk beter keuse as Pataloog
Back to top Go down
View user profile Online
Jan



Posts: 70
Join date: 2009-02-01
Age: 59
Location: Johannesburg

PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   Fri Sep 25, 2009 11:40 am

Ernst wrote:
Kan jy nie 'n manifold op die lugpomp sit en 'n paar lyne na jou filter toe gooi en 'n paar na jou dam toe nie?
Ek het 'n 120l/m pomp wat ek net vir my filters dedicate en dan het ek twee 90l/m pompe wat om my bottom drains se airstones loop. Werk heel goed vir my.


Kyk na die manifold. http://www.happykoi.co.za/cubecart/air-pumps-accessories/8-way-4mm-manifold-controls-8-air-stones-/prod_147.html
Hiermee kan jy die pomp "choke". Dis amper onmoontlik om te veel lug in jou dam te he so ek stel voor hou daai lugpomp.
As jy regtig daarvan wil ontslae raak sal ek belangstel!
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts: 492
Join date: 2009-01-29
Age: 43
Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania

PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   Fri Sep 25, 2009 12:46 pm

Dankie Jan

Waar het jy foto gekry van my manifold? Laughing Ek het net so een, ook by William gekry. Werk baie goed en beter as die plastiese soort sonder krane. Stem saam dat mens nooit te veel suursrof in dam kan he nie, maar het gevoel dat myne dalk te sterk is vir die doel waarvoor ek dit wou gebruik. Dalk moet ek pyp aan le na die QT pond toe en dit ook sommer van selfde pomp af laat werk. Het wel die pomp bietjie verander deur 'n plastiese bottel met filter 'watte' aan inlet te koppel sodat stof nie airstones kan bereik nie. Al daaraan gedink om die dun pype te vervang met 19mm pvc want die dun deurskynende 4mm pype lyk lelik en is moelik om uit die oog te hou en word hard na 'n ruk.

Het juis gedink om die enigste oop deel wat daar nog in die tuin is te gebruik vir 'n mooi formele pond met teels. Het nou reeds 2 lelike damme wat rof gepleister is en klein een by voordeur(gebruik dit nie tans nie - te min son en te veel blare en te vlak) Moet eers my visse gesond of dood kry voor daar so stap oorweeg kan word. Dink nie my gewildheid sal nou baie hoog wees as nuwe dam hierdie jaar se projek is nie
Back to top Go down
View user profile Online
Jan



Posts: 70
Join date: 2009-02-01
Age: 59
Location: Johannesburg

PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   Fri Sep 25, 2009 1:13 pm

Foto geneem toe ek in die donker van die nag kom kyk het watter van jou visse ek wil steel. Na ek van al jou moeilikheid gelees het, toe besluit om te wag tot jy hulle gesond het.

Ek het ook pyp aangele na my QT dam toe vanaf my een pomp (120ltr). Ook is lug pype met krane na "airlift", al die filter kompartemente en lug gordyn in dam. So my pomp buig onder die spanning! Sal eendag fotos plaas soos gevra.

Is jou pomp 640 ltr/m, "n diafragma pomp en watter maak, as ek mag vra?

Ek stem saam met jou, jou eerste prioriteit is om jou probleme op te los Sal glad en geheel nie jou skoene wil aantrek nie! Kan my indink hoe ek tekere sal gaan as soiets my kroos moet oorkom! Darem kan ons hier raad vra.

Ek sit hier met Paul se medisyne kis en 'n mikroskoop "net in case" maar vrees die dag wat ek die dinge moet afstof en begin gebruik.

Sterkte ek hoop regtig jy wen.
Back to top Go down
View user profile
Collin



Posts: 160
Join date: 2008-04-27
Location: Pretoria

PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   Fri Sep 25, 2009 2:52 pm

Hi Marius

Jy kan KHV swabs gebriuk as jy het of jy kan by jou apteek navra doen oor steriele swabs wat in 'n houer kom om dit te seel. Ons gebriuk sommer KHV swabs.
Back to top Go down
View user profile http://www.orientkoi.com
Marius Bezuidenhout



Posts: 492
Join date: 2009-01-29
Age: 43
Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania

PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   Fri Sep 25, 2009 4:40 pm

Dankie Collin sal dit by apteek kry en aan die werk spring

Jan, ek was nie seker wat se maak dit is nie, maar lyk baie naby aan pomp wat Wayne so ruk terug verkoop het, net effens groter.

Het toe vir Another World of Pets in Bloem geskakel en die dame het my meegedeel dat dit Boyu Model 16 is. R2520. Pomp 650Lit/min ek verbruik 560W van ons geliefde krag.

Daar is 'n Model 12 ook beskikbaar wat 500W vermors maar kon nie inligting kry oor die hoeveelheid lugtoevoer nie. R1590

Jy kan haar gerus skakel op 051-436 9091 vir meer inligting. Sy reken haar prys is beter as in GP(tot 'n R1000), wat nie sin maak nie omdat dit daarvandaan kom.

Op die internet kry ek slegs model nommer wat ACQ-?? is, maar kan jou verseker dat die Model 16 wel bestaan aangesien die specs onder motor aangebring is

Dit is 'n ''Electromagnetic Air Compressor"
Back to top Go down
View user profile Online
 

How do diagnose Dropsy?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 5 of 5Goto page : Previous  1, 2, 3, 4, 5

Permissions of this forum:You cannot reply to topics in this forum
KoiForum :: Koi health and diseases :: Bacterial infection-
Post new topic   Reply to topic