|
|
| Author | Message |
|---|
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 4:43 pm | |
| Wat dit ookal is, dit is 'n groot gemors. Het so pas een van my groot Koi gevang wat homself afgesonder het sedert ek gister by die huis gekom het. Ulcers onder beide pectoral vinne. Wou nie vis stres om foto te neem nie. Waarheen stuur mens die monsters, en wat is die prosedure om te volg om monster te neem in so 'n geval? Ek besef raaiwerk is nie die oplossing nie, en sniper gaan ook nie visse gesond maak nie. Filter is nou weer okay en die keer sluit ek dit dat niemand daar moet karring nie. Die vorige dooie visse se gills het reg gelyk maar amper almal het ulcers gehad. Meeste by pectoral vinne en langs kant by lateral line. Hier min mense in Bloem met Koi so dit is glad nie maklik om hulp te kry nie. Hulle verkoop net blaffende honde en katte wat strate vol loop. Weereens besef ek dat toetse gedoen moet word en dat ek mikroskoop moet aankoop maar op die stadium is ek nog ver te dom om dit met sukses te gebruik. |
|
 | |
Jaco

Posts: 350 Join date: 2008-02-16 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 4:47 pm | |
| Gooi die seponver nou in as jy het 4.4ml per 1000L water. Het jy al met Formaline behandel? _________________ Jaco Vorster
Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it. Advice is a form of nostalgia. Dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts and recycling it for more than it's worth.
|
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 4:49 pm | |
| Dankie Paul Maak jy eers die kos klam sodat poeier vas kan klou aan die kos? Het nog so 2 pakke Auqa Master winter kos asook Saki Hikari growth wat vars is oor. |
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 581 Join date: 2007-09-17 Age: 58 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 5:13 pm | |
| Wag stop die bus! Daar kan nie net alle soorte medisyne in die dam gegooi word nie!!!! Dit kan net meer skade doen as goed. Die Koi moet geskraap word, en ook "swaps" geneem word wat ondersoek word sodat daar vasgetel kan word wat ookal teenwoordig is. |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 5:14 pm | |
| Jaco Sal more seponver gaan kry en begin behandel. Dam was vandag baie vuil en my stresvlakke was hoog toe ek die gemors sien. Kon nog nie Formalien gebruik nie aangesien daar sout in water was. Was vanoggend 0.01% aangesien ek weke laas sout gebruik het en dit het minder geword met water wat weekliks vervang word |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | |
 | |
Jaco

Posts: 350 Join date: 2008-02-16 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Thu Sep 03, 2009 9:03 pm | |
| Seponver het geen newe effekte nie, gooi dit in, pla nie eens die vis nie. Ten minste gaan jy weet daar is nie flukes nie. _________________ Jaco Vorster
Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it. Advice is a form of nostalgia. Dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts and recycling it for more than it's worth.
|
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Fri Sep 04, 2009 8:50 am | |
| | Marius Bezuidenhout wrote: | Dankie Paul
Maak jy eers die kos klam sodat poeier vas kan klou aan die kos? Het nog so 2 pakke Auqa Master winter kos asook Saki Hikari growth wat vars is oor. |
Ek maak 'n paste met warmwater, lemoensap, pellets, bruinbrood(om te bind) en Terramycin poeier. Sit sommer bietjie knoffel by. Voer hulle dan bolletjies van die paste.
 |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Fri Sep 04, 2009 8:57 am | |
| Dankie Paul, sal vandag daarmee begin. Dalk kan ek klei invoeg om te bind aangesien ek seker nog so 8kg daarvan het. Die klei is sekerlik goed om in water te voeg maar het gevind die meeste eindig net in filter op en op die stadium het ek reeds genoeg sand in water. |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Fri Sep 04, 2009 9:00 am | |
| Sal sommer die wit jas ook dieselfde tyd gaan koop en slim probeer lyk  |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Fri Sep 04, 2009 9:10 am | |
| Die klei kan net goed wees. Om terug te kom na die Seponver voorstel, indien jy Jaco se raad volg, onthou net dat dit goudvisse dood maak. (Ek verbeel my jy het aangedui jy het goudvisse in jou "vlei dam" ?) |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Fri Sep 04, 2009 9:47 am | |
| Benigoi lewe nog maar sekerlik sal dit binne volgende uur of 2 dood wees Kiewe lyk goed en gesond maar res van die Koi lyk soos volg:  Een van die dae sal ek dalk goeie fotograaf word soos dit nou gaan  |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Fri Sep 04, 2009 11:33 am | |
| Tested water and here are the results: pH: 8.2 kH: 6dKH NH4: 0.03mg/L ( after feeding) NO2: 0.3mg/L NO3: 10mg/L Cu: 0mg/L Ca: 40mg/L Temp:17*C |
|
 | |
Bobby

Posts: 403 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Fri Sep 04, 2009 2:24 pm | |
| Sterkte Maruis, Ek kan sien jy is baie passievol oor Koi en ek vertou jy sal gou die oplossing vind. Die goed om te sien dat jy raad van die mense met ondervinding ontvang. Deur 'n skraap en ook 'n swop monster te laat ontleed sal jy heelwat van die moontlike siektes kan uitskakel of identifiseer. Paul miskien sal die forum vebruikers met minder ondervinding wil weet hoe, wanneer en waar, asook kostes om toetse vir KHV te laat doen. Ek het verneem indien visse reeds onder behandeling is, dit die toets uitslag kan beinvloed? _________________ Bobby Matthee Koi- The Art of Waterkeeping
|
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: How do diagnose Dropsy? Fri Sep 04, 2009 3:16 pm | |
| | Bobby wrote: | Paul miskien sal die forum vebruikers met minder ondervinding wil weet hoe, wanneer en waar, asook kostes om toetse vir KHV te laat doen. Ek het verneem indien visse reeds onder behandeling is, dit die toets uitslag kan beinvloed? |
Prosedure, pryse en vorm wat ingevul moet word is op die forum, http://koionline.forumotion.com/khv-f11/who-can-test-my-koi-for-khv-t35.htm#48 |
|
 | |
|